Listen to Altyd Ma Se Kind by Snotkop

Altyd Ma Se Kind

Snotkop

Afrikaans

3,058 Shazams

Music Video

Snotkop - Altyd Ma Se Kind (Official Audio)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Francois Henning
Composer
Mark Kahn
Mark Kahn
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Lyrics

Hierdie is n lys Alles wat ek voel hier op papier geskryf Noem dit 'n brief, 'n lied, 'N gedig of 'n versameling van dankbaarheid Nou's die regte tyd, later is te laat en tyd vlieg verby So hierdie is 'n storie van 'n liefde wat jy net eenkeer kry Wie was daar toe ek die eerste keer, my oë oopmaak en die lewe in tree Wie was daar, Hoe sou ek ooit vergeet, om my te leer 'n goeie lewe te leef Ma het vir my lewe gegee, die beste gegee wat Ma kon Ma het vir my soveel geleer, geleer van die soet en die seer Maak nie saak wat gebeur, ek sal nooit vergeet Ek bly altyd ma se kind, altyd ma se kind Ek sal nooit vergeet nie Alles wat my ma my as 'n kind geleer het Om onvoorwaardelik trots te wees op Myself, en om vir ander mense te gee En wat ookal gebeur ek moet weet dis okay, om nie perfek te wees nie So hierdie is 'n storie van 'n liefde wat net 'n ma kan gee Wie was daar toe ek die eerste keer, Verlief geraak het dat my hart net wou breek En wie was daar om met die seerste Seer, te troos en trane van my wang af te vee Ma het vir my lewe gegee, die beste gegee wat Ma kon Ma het vir my soveel geleer, geleer van die soet en die seer Maak nie saak wat gebeur, ek sal nooit vergeet Ek bly altyd ma se kind, altyd ma se kind So ek belowe, vir die res van my lewe is ek dankbaar ma En ek belowe, vir die res van my lewe is ek daar vir ma Ma het vir my lewe gegee, die beste gegee wat ma kon Ma het vir my soveel geleer, geleer van die soet en die seer Maak nie saak wat gebeur, ek sal nooit vergeet Ek bly altyd ma se kind, ek bly ma se kind Ek bly altyd ma se kind, altyd ma se kind Ek bly altyd ma se kind, altyd ma se kind Ek bly altyd ma se kind, altyd ma se kind
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Henning Francois, Vorster Adolf, Markahm Ivan Kahn Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out