Lyrics

Marlise my lief Marlise my lief Dit is lekker hier by jou vir al as jy My nog al met öe wat sê Ek is lief vir jou So baie lekker om te weet dat als wat jy Is en wat jy ooit sal wees jy wil deel met my Dit maak my bly Marlise my lief ek het niemand tog so lief gehad nie Marlise my lief is jy nie bly ons het die kans gevat nie Marlise my lief speel voel ek nie so verward nie Marlise my lief want niemand het 'n mooier hart nie Ek het jou lief my hartedief marlise my lief Dit is lekker as ek jou vat my dag vertel Want jys mos tog my beste pel ek is mal oor jou So baie lekker as ek jou uit jou maag hoor lag jou woorde is Altyd soet en sag jys mos lief vir my ek weet jys lief vir my Marlise my lief ek het niemand tog so lief gehad nie Marlise my lief is jy nie bly ons het die kans gevat nie Marlise my lief steeds voel ek nie so verward nie Marlise my lief want niemand het 'n mooier hart nie Marlise my lief Speel intro: Marlise my lief ek het niemand tog so lief gehad nie Marlise my lief is jy nie bly ons het die kans gevat nie Marlise my lief steeds voel ek nie so verward nie Marlise my lief want niemand het 'n mooier hart nie Ek het jou lief my hartedief Marlise my lief marlise my lief marlise my lief marlise my lief
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out