Credits

PERFORMING ARTISTS
Patricia Lewis
Patricia Lewis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jurie Els
Jurie Els
Composer
Jesse Greenwood
Jesse Greenwood
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dennis East
Dennis East
Producer
Jurie Els
Jurie Els
Producer

Lyrics

As jy na my verlang sê die woorde Dat jy my in gedagtes bewaar Dat jy my altyd sien in jou drome Sê my naam as jy na my verlang Hier by my sterf die dag in duisend kleure Word die skemer in stilte geverf En die nag breek deur vensters en deure Donker ure verdwaal op my werf As jy na my verlang sê die woorde Dat jy my in gedagtes bewaar Dat jy my altyd sien in jou drome Sê my naam as jy na my verlang Soveel kleure weerspieël soms die lewe Als was vroeër net silwer en goud Vandat jy moes vertrêk uit my lewe Is my dae net skakerings van blou As jy na my verlang sê die woorde Dat jy my in gedagtes bewaar Dat jy my altyd sien in jou drome Sê my naam as jy na my verlang
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out