Lyrics

Lei my, Here lei my, Here lei my Lei my na die water waar daar rus is Soos 'n boom geplant by waterstrome Wat die vrugte gee van Jesus op die regte tyd Hemel en die aarde sal verbygaan Maar nie 'n jota of title van Sy Woord nie Mense verander maar Jesus nooit nie Sy Woord sal nooit ledig tot ons terugkeur Reinig, reinig in die waardheid U word is die waardheid en die lewe Vul my, vul my met die gees Heer Kom nou na met die Gees Heer
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out