Lyrics

Die ou plaas dorp lyk steed die selle Na al die dae in staats hotelle Hy haal n half jack uit En drink n dop op al sy pelle Hy haal n tiekie uit En gooi n triple Hy dra n ring deur sy linker nipple Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien En daars net een garage n bottelstoor N sinkdak huis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien En daars net een garage n bottelstoor N sinkdak huis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien Hy haal n vinyl uit sy harley Hy dig n tune van bob marley Hy like die kus beslis Maar hy hou nie van transvaal nie Hy haal n banky uit en rol n bielie Ek dink so dik soos n vrystaat mielie Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien En daars net een garage n bottelstoor N sinkdak huis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien En daars net een garage n bottelstoor N sinkdak huis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien En daars net een garage n bottelstoor N sinkdak huis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien En daars net een garage n bottelstoor N sinkdak huis en n poskantoor Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien Dis goed om weer die ou plaas dorp te sien
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out