Lyrics

daai aand was jy so oulik jou oe was so aanskoulik mooi dat al ken jy n manuever die sterkste paint remover jou prentjie in my hart sal daar bly as ek laat slaap in die more as ek wegraak innie nag dan droom ek van n meisie wat my elke dag laat lag ek droom van haar hande ek droom van haar oe ek droom van haar hare en ek wens sy wil glo sys my reenboognooi my reenboognooi jy is so mooi my reenboognooi jy is so mooi my reenboognooi jy is so mooi my reenboognooi sy dink eks misluk al was jy so verskriklik kwaai sal jou naam nogsteeds geverf bly jou lippe uitgekerf bly en in al die eensaam ure om my draai as ek laat slaap in die more as ek inkruip innie nag dan droom ek van n meisie wat my elke dag laat lag ek droom van haar hande ek droom van haar oe ek droom van haar hare en ek wens sy wil glo sys my reenboognooi my reenboognooi jy is so mooi my reenboognooi jy is so mooi my reenboognooi jy is so mooi my reenboognooi jy het alles omver kom gooi my reenboognooi my reenboognooi my reenboognooi
Writer(s): Robbie Wessells Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out