Listen to Laat My Lewe, Laat My Liefhe (feat. Rina Hugo) by Bles Bridges

Laat My Lewe, Laat My Liefhe (feat. Rina Hugo)

Bles Bridges

Rock

434 Shazams

Music Video

Laat My Lewe, Laat My Liefhe
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bles Bridges
Bles Bridges
Performer
Rina Hugo
Rina Hugo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andreas Martin-Krause
Andreas Martin-Krause
Lyrics
Bernd Meinunger
Bernd Meinunger
Lyrics
L. Bridges
L. Bridges
Composer

Lyrics

Ek is alleen en dit is stil om my heen Maar iemand is daar wat my verstaan Êrens is daat iemand wat my drome wil deel Wat tog in alles by my staan Al my verlange verdwyn in die niet Jy is nou 'n deel van my bestaan Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet Liefde is tog al waaroor dit gaan Laat my lewe laat my liefhê Laat my weet hoe dit voel Om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Al my verlange verdwyn in die niet Jy is nou 'n deel van my bestaan Weg is my sorge, 'n ster wat verskiet Liefde is tog al waaroor dit gaan Laat my lewe laat my liefhê Laat my weet hoe dit voel Om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Want jy deel in al my vreugde En jy deel in al my leed En ek weet dat ek net steeds Net vir jou liefde leef Laat my lewe, laat my liefhê Laat my weet hoe dit voel Om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Laat my lewe, laat my liefhê Laat my weet hoe dit voel Om te sê wat ek bedoel Deel my lewe en my liefde Laat my leef om te gee wat ek kan Laat my leef om te gee wat ek kan
Writer(s): Bernd Meinunger, Leonie Bridges, Andreas Martin-krause Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out