Lyrics

Soos 'n dief in die nag Het jy skelm in my hart geklim Ek het jou nie verwag En toe't die beste aand nog ooit begin Ons het gedans, ons het gesing En saam het ons die wêreld tot sy knieë gebring Sit vanaand op herhaal Ek wil dit oorhê 'n honderd maal Speel vanaand nog 'n keer Van die begin af, weer Sit vanaand op herhaal Ek wil alles onthou 'N Kopie hê van elke oomblik saam met jou Sit vanaand op herhaal Ek wil dit oorhê 'n honderd maal Elke oomblik by jou Het soos 'n oomblik uit 'n fliek verloop En as ek kon dan sou ek My lewe vir nog so aand verkoop Want met jou aan my sy Het al die liedjies se woorde sin gemaak Met alles amper verby Het ek besef ek wil nooit ooit weer gaan slaap Ons het gedans, ons het gesing En saam het ons die wêreld tot sy knieë gebring Sit vanaand op herhaal Ek wil dit oorhê 'n honderd maal Speel vanaand nog 'n keer Van die begin af, weer Sit vanaand op herhaal Ek wil alles onthou 'N Kopie hê van elke oomblik saam met jou Sit vanaand op herhaal Ek wil dit oorhê 'n honderd maal Kyk wat het jy reg gekry in een perfekte aand Jy't my asem gesteel, in my gedagtes kom speel En my hart het by jou gaan staan Sit vanaand op herhaal Ek wil dit oorhê 'n honderd maal Speel vanaand nog 'n keer Van die begin af, weer Sit vanaand op herhaal Ek wil alles onthou 'N Kopie hê van elke oomblik saam met jou Sit vanaand op herhaal Ek wil dit oorhê 'n honderd maal Speel vanaand nog 'n keer Van die begin af, weer Sit vanaand op herhaal Ek wil alles onthou 'N Kopie hê van elke oomblik saam met jou Sit vanaand op herhaal Ek wil dit oorhê 'n honderd maal
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out