Music Video

Juanita du Plessis - Altyd Daar (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Juanita du Plessis

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

As ek vandag moet terugkyk op my lewenspad Dan sien ek al die draaie, elke kronkelpad Die spore van my lewe is lankal reeds bepaal Elke tree vertel 'n ou verhaal Elke afdraaipaadjie sien ek duidelik raak Maar deur dit alles Heer het U oor my gewaak En oral in die donker het U my weer kom haal Want U weet, elke kind kan soms verdwaal Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou En sonder dat ek weet het U genade my omvou Al my lewensdrome het U in U hand bewaar Liewe Heer, U was nog altyd daar Ek sien dit in die stille waters van die see Ek sien dit in 'n kind se oë, sy eerste tree Hoe kan die wat nie wil glo in ongeloof bly staar Liewe Heer, want U was nog altyd daar Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou En sonder dat ek weet het U genade my omvou Al my lewensdrome het U in U hand bewaar Liewe Heer, U was nog altyd daar
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out