Music Video

Featured In

Lyrics

Stap kaalvoet saam met my, in die reën Op die spore van ons drome Net ek en jy alleen En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een Jou skaduwee Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters Van die blou see En sou die strale van die son jou spore dofmaak Sal ek koelte gee My asem bly 'n deel van jou Ek sal jou regop hou Jou skaduwee Kom tel die sterre saam met my, elke aand In die melkweg lê ons drome en wag Dat ons dit kom haal Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een Jou skaduwee Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters Van die blou see En sou die strale van die son jou spore dofmaak Sal ek koelte gee My asem bly 'n deel van jou Ek sal jou regop hou Jou skaduwee Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree Deur droë woestyne deur die diepste, diepste waters Van die blou see En sou die strale van die son jou spore dofmaak Sal ek koelte gee My asem bly 'n deel van jou Ek sal jou regop hou Jou skaduwee
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out