Music Video

Juanita du Plessis - Engel Van My Hart (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te verdien Het jy dalk my hart deur die oë van die hemel raak gesien Want nooit in my lewe het ek gedink, Dat iemand my so lief kan hê soos jy 'N Engel gestuur vir my. Jy's die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou Jy's die vuur wat brand in my sodat ek kan styg. Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jy's die rede Jy's die engel van my hart want jy glo in my. Die kalmte spoel oor my as jy naby my is Jou arms bly die hawe waar ek veilig rus Om elke myl saam met my te loop Te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy 'N Engel gestuur vir my. Jy's die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou Jy's die vuur wat brand in my sodat ek kan styg. Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jy's die rede Jy's die engel van my hart want jy glo in my.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out