Music Video

Die Campbells & Cordelia - Beloftes (Mega Medleys)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Die Campbells
Performer
CORDELIA
CORDELIA
Performer
Tony Campbell
Tony Campbell
Lead Vocals
Harry Campbell
Harry Campbell
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Tertius Pretorius
Tertius Pretorius
Songwriter
Tony Campbell
Tony Campbell
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Tony Campbell
Tony Campbell
Producer

Lyrics

In n wereld vol beloftes wil ek jou belowe dat jy my woord kan vat. Vir as ek se ek gee my alles bedoel ek dit uit die diepte van my hart. As ek se dat ek jou lief het kan jy maar weet dis die waarheid wat ek Praat, as die mense my vra of ek jou Lief het, kan ek met eerlikheid se Ja. Ek belowe eks joune solank as jy my wil hê. Maak nie saak deur watse tye ons gaan nie. Sal ek dit altyd vir jou se. My hart is joune. Sodat ons een kan raak. As jy belowe jys myne vir altyd. Sal ons beloftes saam kan maak. Wanneer dinge vir jou te veel raak. Wil ek belowe ek jou hand deur als sal vat. As die lewensstorms erg word hou ek jou veilig in my hart. Ek belowe eks joune solank as jy my wil he maak nie saak Deur watse tye ons gaan nie sal ek dit altyd vir jou se. My hart is joune sodat ons een kan raak as jy Belowe jys myne vir altyd sal ons beloftes saam kan maak. Eks joune Belowe ek nou My hart is joune sodat ons een kan raak as jy Belowe jys myne vir altyd sal ons beloftes saam kan maak. As jy belowe jys myne vir altyd sal ons beloftes saam kan maak.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out