Music Video

Strandfontein
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Worsie Visser
Worsie Visser
Performer
COMPOSITION & LYRICS
H. Visser
H. Visser
Songwriter

Lyrics

Dit was n helder maanskyn aand Daar op strandfontein se strand Toe stap net ek en jy En ons loop hand aan hand Met ons pype opgerol En ons tone in die koue sand En eenkant by die kommetjie Was daar fosfor liggies wat brand Ek beloof aan jou die see Met die maan en die sterre saam Jou liefde is vir my N vreemde wentelbaan Ek beloof aan jou die see Met die maan en die sterre saam Jou liefde bly vir my N vreemde wentelbaan Sout is die smaak op jou lippe As ek jou so sagkens soen Die water klots teen die klippe Wat anders kan ek doen Die maan het agter n wolk verdwyn Maar ons liefde die sal nie kwyn Dit sal net altyd sterker wees Soos die see en die gety Ek beloof aan jou die see Met die maan en die sterre saam Jou liefde is vir my N vreemde wentelbaan Ek beloof aan jou die see Met die maan en die sterre saam Jou liefde bly vir my N vreemde wentelbaan Dit is n helder maanskyn aand Hier op strandfontein se strand Nou loop ek hier alleen Met my hart hier in my hand Met my pype opgerol En my tone in die koue sand En eenkant by die kommetjie Was daar fosfor liggies wat brand Ek beloof aan jou die see Met die maan en die sterre saam Jou liefde is vir my N vreemde wentelbaan Ek beloof aan jou die see Met die maan en die sterre saam Jou liefde bly vir my N vreemde wentelbaan Jou liefde bly vir my N vreemde wentelbaan Jou liefde bly vir my N vreemde wentelbaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out