Lyrics

Soos 'n boot wat seil op die water Soos 'n voël wat vlieg deur die lug Soos 'n trein wat loop oor sy spore Kom ek terug na jou Te lank het ek alleen gewandel Te lank was ek ver op reis Ek's 'n rondloper Ek's 'n wegloop kind Ek is ver van jou Ek kom huistoe Ek kom huis toe Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort Ek kom huistoe Ek kom huistoe Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort Elke aand in 'n vreemde bed Elke dag op 'n vreemde pad Elke dag, vreemde gesigte Ek wens jy was hier, by my Die pad word al hoe langer En my oë word al hoe swaarder Maar ek sal uithou Want ek is amper terug by jou Ek kom huistoe Ek kom huistoe Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort Ek kom huistoe Ek kom huistoe Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort Te lank het ek alleen gewandel Te lank was ek ver op reis Ek's 'n rondloper Ek's 'n wegloop kind Ek is ver van jou Ek kom huistoe Ek kom huistoe Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort Ek kom huistoe Ek kom huistoe Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort Terug na jou, is die plek waar ek wil mos hoort
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out