Music Video

Nou Wat Nou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Composer

Lyrics

[Koor] Nou wat nou, bly jy of ry jy Nou wat nou, hou jy nog van my Nou wat nou, praat jy nog met my Ooh, kan ek dan nog 'n drukkie kry Maak 'n plan my ou, kom sê net baie gou Is jy in of uit, ja jy moet gou besluit Maar onthou ek bly net 'n vrou En my hart behoort nogsteeds aan jou Jy hou jou kuite stuif, soek jy dalk 'n ander wyf Kyk jy links of regs, is jy nou hier of weg Maar jy hou my aan die raai So dan maak ek maar 'n groot lawaai [Koor] Nou wat nou, bly jy of ry jy Nou wat nou, hou jy nog van my Nou wat nou, praat jy nog met my Ooh, kan ek dan nog 'n drukkie kry Jy weet mos ek het ook 'n binneste En al sê jy min, jy bly my enigste Ek sit my beste voetjie voor En dan fluister ek dit in jou oor [Koor x2] Nou wat nou, bly jy of ry jy Nou wat nou, hou jy nog van my Nou wat nou, praat jy nog met my Ooh, kan ek dan nog 'n drukkie kry
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out