Lyrics

Hey, Vicky waar is jy nou? Charlie wil aan jou vasklou Hy dans in die donner, met n gypsy sonder skoene Hey, Vicky waar is jy nou En Vicky dan is jy alleen Het die sterre jou lag gesteel? Terwyl onderdonse troebadoe, met 'n smile vir jou loer. 'N mens lewe net eenkeer Terwyl jy stroomop dans Met die wille kuns in jou soen En dis waar jy le, waar jy le, waar jy le Waar jy le Ek vat jou aan jou arms En ek trek jou nader Sonder jou hier by my Is dit koue water Wys my die einde van hierdie harte Sonder jou hier by my, Is dit koue water En Vicky, die dae trek swaar, Elke herfsboom omgewings gebaar Dwaal jy in die roos braai En die straatveer le vlamrym En Vicky dit raak alleen, Ek het jou boksie met harte gesteel Ek loop onder straatligte ---- harlekyne en deel 'N mens lewe net eenkeer Terwyl jy stroomop dans Met die wille kuns in jou soen En dis waar jy le, waar jy le, waar jy le Waar jy le Ek vat jou aan jou arms En ek trek jou nader. Sonder jou hier by my, Is dit koue water Wys my die einde van hierdie harte Sonder jou hier by my, Is dit koue water Ek vat jou aan jou arms En ek trek jou nader. Sonder jou hier by my, Is dit koue water Wys my die einde van hierdie harte Sonder jou hier by my, Is dit koue water
Writer(s): Jan Blohm Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out