Lyrics

Ek sal seker maar Moet ophou lieg vir jou Dit raak moeilik Om my opmaak Stories te onthou Jy weet ek droom net Jy weet ek droom net oor jou Ek is aan jou kant Hierdie belofte Jonk tot môre Hierdie belofte Jonk tot môre Bloei jy nie meer nie Hoe moet ek dan weet Jy is seer Almal praat Die heeltyd te veel Almal opgesaal Te besig om hul Bagasie met mekaar te deel Ek sal seker maar Beter na myself moet kyk Jy het al lank genoeg bekommer oor my Om met jouself Te kan oorlewe Sal jy jouself moet kan vergewe Ek is aan jou kant Hierdie belofte Jonk tot môre Hierdie belofte Jonk tot môre Bloei jy nie meer nie Hoe moet ek dan weet Jy is seer Almal praat Die heeltyd te veel Almal opgesaal Te besig om hul Bagasie met mekaar te deel Ons is net wat ons is Al is alles Heeltemal iets anders Als is alles Ons is net wat ons is Al is alles Heeltemal iets anders Bloei jy nie meer nie Hoe moet ek dan weet (als is alles) Jy is seer Almal praat Die heeltyd te veel Almal praat Heeltemal iets anders Bloei jy nie meer nie (als is alles) Hoe moet ek dan weet Jy is seer (ons is net wat ons is) Almal praat Die heeltyd te veel (als is alles) Almal praat Heeltemal iets anders
Writer(s): Die Heuwels Fantasties Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out