Music Video

Hoendervleis
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Joe Foster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter

Lyrics

WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS. KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE. Wat kan ek sê, ek wil smelt as jy teen my kom lê, en my toelaat om myself aan jou oor te gee. Dit voel of ek dryf as jy jou vingers saggies oor my vryf, en daai soen oor my lyf 'n gevaarlike ontdekkingsreis. WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS. KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE. EN JY GEE MY HOENDERVLEIS. KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE. Maak my die klei. Sal jy? Dat jy enigiets kan doen met my. Ek het reeds myself totaal hier by jou verloor. Soek jy 'n bewys op my, as jy wonder of jy pas by my? Soen my hier. Gaan jou wys as my hare begin rys. WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS. KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE. EN JY GEE MY HOENDERVLEIS. KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE. Ek kan nie Ek kan nie Ek kan nie genoeg van jou kry nie Ek kan nie Ek kan nie Ek kan nie genoeg van jou kry nie Ek kan nie Ek kan nie Ek kan nie genoeg van jou kry nie Ek kan nie Ek kan nie Ek kan nie genoeg van jou kry nie WANT JY GEE MY HOENDERVLEIS. KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE. EN JY GEE MY HOENDERVLEIS. KAN NIE GENOEG VAN JOU KRY NIE. En jy jy jy
Writer(s): Joe Foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out