Lyrics

Vry sal ek wees as ek vergeet 'N Les geleer 'N Hart gebreek Hard geval vir seer Kies ek om daarin te verdwaal Wat ek onthou Het my tot nou Gevorm en gebou Tog moes ek leer Twee wêrelde Tussen jou en tussen my Vasgevang En vasgeketting in die nag Twee wêrelde Tussen gister en vandag Mis ek jou maar ek is steeds gelukkig nou Soek om 'n rigting te bepaal Moet vrees oorwin en oorbegin Die prys hiervoor betaal Want nou is ek reeds waar ek moet wees 'N Donker uur kan ek verduur Sterk maar bly gekneus Steeds moet ek leer Was ons vasgekeer Na ons verlede het ek weer probeer Opgestaan ek het aangegaan Ons lewe saam lê agtergelaat Twee wêrelde Tussen jou en tussen my Vasgevang En vasgeketting in die nag Twee wêrelde Tussen gister en vandag Mis ek jou maar ek is steeds gelukkig nou Mis ek jou maar ek is steeds gelukkig nou Twee wêrelde Tussen jou en tussen my Vasgevang En vasgeketting in die nag Twee wêrelde Tussen gister en vandag Mis ek jou maar ek is steeds gelukkig nou Mis ek jou maar ek is steeds gelukkig nou Mis ek jou maar ek is steeds gelukkig nou
Writer(s): Francois Van Rensburg, Joe Foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out