Music Video

Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Lyrics
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Lyrics

Lyrics

As jy wonder hoe ek voel Want ek sê dit nie genoeg nie Soms sê 'n man te veel Maar nie wat hy bedoel nie Dan kyk ek net na jou Jy wat my regop hou En ek sien wat jy werd is Daar is soveel wat ek wil sê Wat ek nie altyd wys nie Ek hoop dat jy kan sien Wat ek nie kan beskryf nie Dan kyk ek in jou oë Dis jy wat in my glo En ek weet wat jy werd is... Wat geld nie kan koop nie Wat woorde nie sê nie Wat die wêreld nie het nie Kry ek by jou Wat die oog nie kan sien nie En jy nie altyd voel nie Meer as dit alles kry ek by jou Wat geld nie kan koop nie... Wanneer tye moeilik raak En ek dit nie verstaan nie, is jy my regterhand Wat my nie sal laat gaan nie Dan kyk ek weer na jou Jy wat my staande hou En ek sien wat jy werd is Want ek gaan op my knieë elke dag Ek sê dankie vir als wat jy is Soveel meer as wat ek voor kon vra
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out