Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Joe Foster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter

Lyrics

Kom lê hier by my, So styf teen my maag of sy. Want ek wil fluister in jou oor wat jy werklik voel hier binne my. Dis stil hier by my. Net ek en jou hart en jy. Ek wil nader aan jou kom lê. Ek moet vir jou sê, sal jou altyd wil hê. VOEL JY MY HARTKLOP? DIS DIE KLOP SOOS 'N HAMERHOU WAT LIEFDE BOU IN DIE VORM VAN JOU. VOEL, VOEL JY MY HARTKLOP? DIS DIE KLANK VAN 'N MELODIE SOOS EK JOU SIEN. MY LIEFDESIMFONIE, VIR JOU. Gee my net 'n kans. Ons maak dan so mooi balans. As jy kon voel wat ek nou voel waar jy langs my lê Sou jy ook kon sê. VOEL JY MY HARTKLOP? DIS DIE KLOP SOOS 'N HAMERHOU WAT LIEFDE BOU IN DIE VORM VAN JOU. VOEL, VOEL JY MY HARTKLOP? DIS DIE KLANK VAN 'N MELODIE SOOS EK JOU SIEN. MY LIEFDESIMFONIE, VIR JOU.
Writer(s): joe foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out