Listen to Verslaaf Aan Jou by Broers

Verslaaf Aan Jou

Broers

Afrikaans

1,530 Shazams

Lyrics

Verstom staan ek eenkant en wonder Hoe jy na my kyk en my bewonder Ons oë ontmoet mekaar daar in die donker En ek begin my dadelik bekommer Waarom speel jy rond met my gevoelens ek weet mos waarheen gaan jou bedoelings Ek is vir ewig, verlore, vir altyd verslaaf nou aan jou Ogeneesbaar is jou medisyne jou liefde gee jy maar jy bly nooit myne soms sien jy my raak soms wil jy nooit praat ek wonder wat wil jy met my maak Waarom speel jy rond met my gevoelens ek weet mos waarheen gaan jou bedoelings ek is vir ewig verlore vir altyd verslaaf nou aan jou Vir ewig, verlore verslaaf nou aan jou ek wil vir altyd, vir altyd wil ek by jou bly Vir ewig, verlore verslaaf nou aan jou ek wil vir altyd, vir altyd wil ek by jou bly Jy wik met my brein en my gedagtes dan staar jy my aan asof ek mal is ek wonder wat sal al die mense se as hulle sien hoe graag ek dan vir jou wil hê Waarom speel jy rond met my gevoelens? Ek weet mos waarheen gaan jou bedoelings Ek is vir ewig, verlore vir altyd verslaaf nou aan jou. Vir ewig verlore verslaaf nou aan jou Ek wil vir altyd, vir altyd wil ek by jou bly. Vir ewig verlore verslaaf nou aan jou Ek wil vir altyd, vir altyd wil ek by jou bly Ek wil vir altyd, vir altyd wil ek by jou bly
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out