Lyrics

Ek sal doen net wat ek wil Ek sal sê net wat ek wil Ek sal gaan net waar ek wil Want ek kan, want ek is jonk Ek sal leef van dag tot dag Ek sal party in die nag Ek sal altyd laaste lag Want ek kan, want ek is jonk Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid Saam met jou Ek wil jonk bly Ek sal doen net wat ek wil Ek sal sê net wat ek wil Ek sal gaan net waar ek wil Want ek kan, want ek is jonk Jy kan my pik, net soos 'n slang Maar vir niks is ek nie bang Ek sal lewe vir vandag Want ek kan, want ek is jonk Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid Saam met jou Ek wil jonk bly... Ek sal doen net wat ek wil Ek sal sê net wat ek wil Ek sal gaan net waar ek wil Want ek kan, want ek is jonk Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid Saam met jou Ek wil jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Wil die lekker lewe leef tot in ewigheid Saam met jou Ek wil jonk bly
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out