Lyrics

'N Reisiger ver uit 'n ander land 'N Vreemdeling sonder 'n naam 'N Boodskapper wat roep uit die woestyn 'N Profesie word beaam Sing jou lied Tot vroeg in die oggenduur Sing jou Psalm saam Skree jou kreed Tot daardie hele wêreld weet Waar kom jy vandaan 'N Straatprofeet wat op die hoek staan en preek 'N Sanger sonder 'n stem 'N Musiekant met 'n leë hoed in die hand Probeer om hul harte te wen Sing jou lied Tot vroeg in die oggenduur Sing jou Psalm saam Skree jou kreed Tot daardie hele wêreld weet Waar kom jy vandaan Hulle sal kyk en kyk En tog niks sien nie Hoër en hoër Maar nie vir jou luister nie Soek en soek Na die antwoord wat jy hul kan gee Maar jou ignoreer Sing jou lied Tot vroeg in die oggenduur Sing jou Psalm saam Skree jou kreed Tot daardie hele wêreld weet Waar kom jy vandaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out