Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
4Werke
4Werke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
N. Schoombee
N. Schoombee
Composer
R. Dylan
R. Dylan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer
R.D.M
R.D.M
Producer

Lyrics

Ek dink ek's verslaaf aan jou soene jou mond en jou lippe O wat so skitter jou smile en jou hande Ek kry jou nie uit my lyf uit nie Ek kry jou nie uit my lyf uit nie Ek kan nie wag om jou net weer te Ek kan nie dink hoe lekker jy my weer gaan As jy maar weet hoe baie ek nog graag wil Gee my bietjie meer van Ek kan nie stop ek kan nie ophou aan jou Ek kan nie langer wag om jou net weer te Imagine as ons twee alleen kan Gee my bietjie meer van Stille water diepe grond jou laat verlange Water in my mond met jou verluidelike Meesterlike bui maak jy my wêreld insane Ek dink ek's verslaap aan jou soene jou mond en jou lippe O wat so skitter jou smile en jou hande Ek kry jou nie uit my lyf uit nie Ek kry jou nie uit my lyf uit Ek's verslaaf aan jou vat en jou passie geheime Raak van jou vingers stuur van jou seine Ek kry jou nie uit my lyf uit nie Ek kry jou nie uit my lyf uit nie Gee my bietjie meer van Gee my bietjie meer van Gee my bietjie meer van jou van jou Daar's soveel dinge in my kop wat aan hou So wat spin hier in my Gee my net 'n kans om jou te Net 'n bietjie meer van Ek kan nie stop ek kan nie ophou aan jou Ek kan nie dink ek kan nie weg hol van jou Mag ek maar meer kry van jou? En net 'n bietjie meer van Stille water diepe grond jou laat verlange Water in my mond met jou verluidelike Meesterlike bui maak jy my wêreld insane Ek dink ek's verslaaf aan jou soene jou mond en jou lippe O wat so skitter jou smile en jou hande Ek kry jou nie uit my lyf uit nie Ek kry jou nie uit my lyf uit Ek's verslaaf aan jou vat en jou passie geheime Raak van jou vingers stuur van jou seine Ek kry jou nie uit my lyf uit nie Ek kry jou nie uit my lyf uit nie Gee my bietjie meer van Gee my bietjie meer van Gee my bietjie meer van jou van jou Gee my bietjie meer van Gee my bietjie meer van Gee my bietjie meer van jou van jou
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out