Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Johan Anker
Johan Anker
Performer
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Neil Schoembee
Neil Schoembee
Composer
Roux Cloete
Roux Cloete
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Producer

Lyrics

Jy't 'n stukkie son Jy het tennis reën In die middel van die somer Vlinders in jou tuin Jy't 'n stukkie brood Melk en heuning loop In die middel van die winter 'n Vuur wat jy kan stook Deel dit uit deel jou lig en jou vrede Deel dit uit al die mooi in jou lewe Wys al jou vreugde in liefde se kleure En engel sprei jou vlerke Deel dit uit deel jou lig en jou vrede Deel dit uit al die mooi in jou lewe Wys al jou vreugde in liefde se kleure Engel sprei jou vlerke Engel deel jou hart uit Jy't 'n hart van goud Jy's van die aarde se sout In die middel van die herfseisoen 'n Blareskildery 'n Huis vol liefde gekry Met mense daarin soos jy In die middel van die lente Bloeisels wat blomme raak Deel dit uit deel jou lig en jou vrede Deel dit uit al die mooi in jou lewe Wys al jou vreugde in liefde se kleure Engel sprei jou vlerke Deel dit uit deel jou lig en jou vrede Deel dit uit al die mooi in jou lewe Wys al jou vreugde in liefde se kleure En engel sprei jou vlerke Engel deel jou hart uit Deel dit uit Deel dit uit Deel dit uit jou hart uit Deel dit uit Deel dit uit en weet dat jy nie met 'n toehand kan ontvang nie Kan ontvang nie Deel dit uit deel jou lig en jou vrede Deel dit uit al die mooi in jou lewe Wys al jou vreugde in liefde se kleure En engel sprei jou vlerke Deel dit uit deel jou lig en jou vrede Deel dit uit al die mooi in jou lewe Wys al jou vreugde in liefde se kleure En engel sprei jou vlerke Engel deel jou hart uit
Writer(s): Don Kelly, Rouxan Cloete, Neil Schoembee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out