Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Johan Anker
Johan Anker
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Anker
Johan Anker
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

Ek het verloor So baie gevegte al veloor Ek het probeer So baie kere al probeer En elke liewe keer het ek verweer Maar hierdie keer is anders Hierdie keer is beter Hierdie keer laat ek niks vergete Want eks n soldaat Wat aanhou baklei En ek bly glo, in my God binne My 'n Soldaat, met krag van bo En ek bly hoop in my God wat ek glo 'n Soldaat, in U Naam Ek het gehuil Ek het soveel keer my oe uit gehuil Ek was verskeur My hele hart in stukke opgeskeur Maar met U staan ek op met die seer Maar hierdie keer is anders Hierdie keer is beter Hierdie keer laat ek niks vergete Want eks n soldaat Wat aanhou baklei En ek bly glo, in my God binne My 'n Soldaat, met krag van bo En ek bly hoop in my God wat ek glo 'n Soldaat, in U Naam En ek is nie n stap soldaatjie nie Ek is nie n ry soldaatjie nie Ek is nie n vlieg soldaatjie nie Ek is Jesus... Se soldaat Wat aanhou baklei En ek bly glo, in my God binne My 'n Soldaat, met krag van bo En ek bly hoop in my God wat ek glo 'n Soldaat, in U Naam
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out