Lyrics

Sien jy my, in my mossiekarossie? Kyk, ek fladder verby Al die sierlike bome in die koning se tuin Want ek mik vir die venster Dis op die koning se tafel waar ek hoort En ek skuil op sy skouer In sy hande is heuning en brood Ek is fyn porselein Waaruit konings die manna met vyestroop skep En my bloed is soos wyn Wat jy kan drink as jy dors kry in die woestyn En hy leer my Oor die mossie sal hy hom verbly En hy verander my As die mossie 'n lêplekkie kry Op die altaar 'n lêplekkie kry In my
Writer(s): Cecilia Reynolds Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out