Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Cecilia Johanna Reynolds
Songwriter
Lyrics
Sien jy my, in my mossiekarossie?
Kyk, ek fladder verby
Al die sierlike bome in die koning se tuin
Want ek mik vir die venster
Dis op die koning se tafel waar ek hoort
En ek skuil op sy skouer
In sy hande is heuning en brood
Ek is fyn porselein
Waaruit konings die manna met vyestroop skep
En my bloed is soos wyn
Wat jy kan drink as jy dors kry in die woestyn
En hy leer my
Oor die mossie sal hy hom verbly
En hy verander my
As die mossie 'n lêplekkie kry
Op die altaar 'n lêplekkie kry
In my
Writer(s): Cecilia Reynolds
Lyrics powered by www.musixmatch.com