Lyrics

Wie is ek? Gebore uitverkore Bevoorreg wedergebore Ek ry versigtig Suig als uit my duim Praat groot Windbuks in die sy Uit vrye keuse Gevangene Mamma huil oor die tikkende tydbom Roekelose romantikus Tikkende Tikkende Tikkende Tikkende Tikkende Tydbom Bomskok Bomskok Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie Bomskok Bomskok Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie Wie is jy? Gebore aan die verkeerde kant Tydens veranderinge in die land Almal het genoeg om te eet Terwyl die vrees ons vet wegvreet Uit vrye keuse Gevangene Pappa sluk trane as die nuus opkom By die robot hang die werkloses Tikkende Tikkende Tikkende Tikkende Tikkende Tydbom Bomskok Bomskok Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie Bomskok Bomskok Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie Bomskok Bomskok Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie Bomskok Bomskok Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie Onveilig in die oggend Onveilig in die aand Onveilig in die see En onveilig in die straat Ons gevoel teenoor mekaar Laat nog te wense oor Almal deel in dit Ons almal verloor Bomskok Bomskok Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie Bomskok Bomskok Nee fok, 'n mens kan net nie wen nie
Writer(s): Francois Badenhorst, Jedd Kossew, John Kennedy, Rudolf Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out