Music Video

Francois van Coke & Loufi | Ons is die vuur (visualiser)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Francois van Coke
Performer
Peach van Pletzen
Peach van Pletzen
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Performer
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Performer
Richard Kyle Onraet
Richard Kyle Onraet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Songwriter
Pierre-Henri van Pletzen
Pierre-Henri van Pletzen
Songwriter
Richard Kyle Onraet
Richard Kyle Onraet
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Peach van Pletzen
Peach van Pletzen
Producer

Lyrics

Donker wolke Kry ons onder Ons is met Die grond bekommer Kop bedonnerd Vol met nonsens Bou 'n brug Kom oor en bom dit Die voorblad skree daar's moeilikheid Verslae verval Vergeet van tyd Vergeet van jou Vergeet van my Hitte haat het ons gekry Ons is aan die brand Ons in die vlamme Ons is die vuur Ons is die vuur Ons is vergete Ons is aan die brand Ons in die vlamme Ons is die vuur Ons is die vuur Ons is vergete Dis 'n bietjie Deurmekaar bra Ba-ba Bars in die car park Drama Waarokal ek gaan Is 'n klomp kak Wag bra Stadig Laat hule kla' praat Hoe meer ek luister na wat hulle sê Wil ek aan die slaap raak Elke dag se shit in onse wêreld hou my wakker Kicks Kids Steeze Al daai drama Load-shed-ding Daai's 'n klomp twak Ewe skielik supply ons Russia met gunne Manne Come on Wanne Gaan ons Almal Van ons Ons bang broekies uittrek My help my sterk lyk hempies aantrek En parlement toe loop En almal aan die bek gryp Wag Ek vang'it Ons is sag Ons hou van Beurtkrag Ons hou van swak Rand Ek dink die wêreld raak elke dag Sag Ons is aan die brand Ons in die vlamme Ons is die vuur Ons is die vuur Ons is vergete Ons is aan die brand Ons in die vlamme Ons is die vuur Ons is die vuur Ons is vergete Ons is Ons is Moeg van die nonsens Ek sê Ons is Ons is Moeg van die stront is Maar ons bly okay Al bly hulle ons gebruik Laat hulle ons net kyk All the life of their days Ons is Ons is Moeg van die nonsens Ek sê Ons is Ons is Moeg van die stront is Maar ons bly okay Al bly hulle ons gebruik Laat hulle ons net kyk All the life of their days Ons is aan die brand Ons in die vlamme Ons is die vuur Ons is die vuur Ons is vergete Ons is aan die brand Ons in die vlamme Ons is die vuur Ons is die vuur Ons is vergete
Writer(s): Francois Badenhorst, Jean-luc Handel, Pierre-henri Van Pletzen, Richard Kyle Onraet Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out