Music Video

Sy
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer

Lyrics

Sy kom van 'n, klein dorpie af Sy hou van rolskaats, perde en lag Ek sonnag, 'n klein bietjie te hard As haar vriende aan die slaap raak, in die Sondagskool klas Hoe sal ons, onthou word Wat bly dan oor, as ons deel van die grond word Ek hoop, ons wat wil hoor Anders wat bly oor... Wat bly dan oor Sy raak verveeld in die middag Aleen by die huis Staan op haar stoep en sing as die ouer seuns kom kyk Sy, voel die gewig van die wereld Sy, dink sy verstaan Ek, was al daar Ek dink ek, verstaan haar Sy kom van 'n, klein dorpie af Sy hou van rolskaats, perde en lag Ek sonnag, 'n klein bietjie te hard As haar vriende aan die slaap raak, in die Sondagskool klas Die Sondagskool klas Hoe sal ons, onthou word WAT! bly dan oor, as ons deel van die grond word Ek hoop, ons wat wil hoor Anders wat bly oor. Wat bly dan oor Skelm siggarette, hou hande vas Op Egbert sitplekke, wat haar stad toe kan vat X2 Sy, voel die gewig van die wereld Sy, dink sy verstaan Ek, was al daar Ek dink ek, verstaan haar Lyrics by: Shroom
Writer(s): Fred Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Richard Onraet Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out