Lyrics

Jy't verlief geraak in 'n bar Hierdie bar fighter backstage kom soen Verdrink in my hel en hoogwater Gewonder hoe ons dit sou doen Verblind met die liefde Hey babe, kyk wat het ons gedoen Jy't verlief geraak in 'n bar Die ongeluksvoël het jou hart gesteel en gebreek Jou ma het nie gesien wat jy in my sien nie Ek kan nogsteeds nie Sentelose soene in 'n hysbak Altyd oppad, ek wil eerder oppak Dis 'n lewe wat ek nie verdien nie Ons is nog hier Hey babe, kyk wat het ons gedoen Ons is nog hier Hey babe, kyk wat het ons gedoen Ons is nog hier Jy't verlief geraak in 'n bar Jy't verlief geraak in 'n bar Jou hande moes my bymekaar hou Bymekaar hou Ek sal nooit weer in daardie drol trap nie Ek sal weer dit nooit weer laat gebeur nie Sentelose soene in 'n hysbak Altyd oppad, ek wil eerder oppak Dis 'n lewe wat ek nie verdien nie Ons is nog hier Hey babe, kyk wat het ons gedoen Ons is nog hier Hey babe, kyk wat het ons gedoen Ons is nog hier Hey babe, kyk wat het ons gedoen Ons is nog hier Hey babe, kyk wat het ons gedoen Ons is nog hier
Writer(s): Francois Badenhorst, Jedd Kossew, John Kennedy, Rudolf Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out