Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Vocals
Snotkop
Snotkop
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Composer
F du Plessis
F du Plessis
Composer
Francois Henning
Francois Henning
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Al my vriende kom luister gou Die aap is uit die mou Ek het hom baie mooi gevra Hy sê toe net "awe-e-e-e-e-e-e, ek's daar" Sê my net wanneer en waar Al my aandag het ek in matriek gegee En haar poster teen my deur Op Mengelmoeskardoes, "gerock" En, Skarumba was my "ja-a-a-am" O flip, en so het ek matriek gepluk Maar niks kon ons keer Saam maak ons die "party" seer Want ons ruk uit Ons ruk die dam, ons ruk uit Onder die eend se "um" uit Net vir vanaand Pak uit Ja, al die goete, ons pak uit Ons vat hierdie ding nou end-uit Net vir vanaand Net vir vanaand Net vir vanaand Nou's sy parmantigheid Dit laat jou net een keer kyk Dis 'n erg aansteeklikheid As hy jou al sy "mo-o-o-oves" kom wys Dis Snotkop in die huis! By die werk kry ek mooi niks gedoen Juanita's op You Tube Die kantoor op Patyo afgebreek Habamba was my "ja-a-a-am" O crap, en so verloor ek toe my werk Maar niks kon ons keer Saam maak ons die "party" seer Want ons ruk uit Ons ruk die dam, ons ruk uit Onder die eend se "um" uit Net vir vanaand Pak uit Ja, al die goete, ons pak uit Ons vat hierdie ding nou end-uit Net vir vanaand Net vir vanaand Net vir vanaand Ek sê:" um, kom sê vir my" "Kan ek lekker saam met jou in jou ou Volla ry?" Sy sê:" oh, kom klim maar in" "Dan dop ons hierdie ding uit soos 'n Disprin" Ek sê:" oh, is 'n lekker ding" "Jy laat my sommer voel net soos 'n Kaalvoetkind" Sy sê:" ja, laat ek jou wys" "Dan raak ons cool soos Koos Kombuis" Want ons ruk uit Ons ruk die dam, ons ruk uit Onder die eend se "um" uit Net vir vanaand Pak uit Ja, al die goete, ons pak uit Ons vat hierdie ding nou end-uit Net vir vanaand Want ons ruk uit Ons ruk die dam, ons ruk uit Onder die eend se "um" uit Net vir vanaand Pak uit Ja, al die goete, ons pak uit Ons vat hierdie ding nou end-uit Net vir vanaand Net vir vanaand Net vir vanaand
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out