Lyrics

Dooie nagte, swaar verwagtinge Bloei in my skemer Rein volmaaktheid by die ruit uit Saam die gluur van sonde Oh ek sweer as ek kon leer Sou ek jou red van al jou seer Vir 'n ewigheid 'n splitsekonde Van ons, van jou Voel die winter, beleef die blou bries Dit sal ons verwoes Reine woorde, die regte note Vir 'n oomblik van skyn Oh ek sweer as ek kon leer Sou ek jou red van al jou seer Vir 'n ewigheid 'n splitsekonde Van ons, van jou Dalk is ek eendag die goud werd Wat jy so in oormaat verdien 'N Reuse oorskatting van myself 'N Kleine kleine mens wat als wil sien Oh ek sweer as ek kon leer Sou ek jou red van al jou seer Vir 'n ewigheid 'n splitsekonde Van ons, van jou
Writer(s): Kirsten Schlebusch Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out