Lyrics

Ek voel haar in my bloed rond loop Op soek na my kamer van liefde Sy voel tuis in my hart Terwyl my siel smag na haar Sy weet sy's die een vir my Sy's belangrik soos die reën vir my My dorre grond word geseën vir my Daar raak sy 'n blom Met die eerste aanraking van die son Wat uit die horison uit kom Ek voel leeg sonder jou op die langpad Ek soek jou langs my met my siel praat Ek soek jou by my kom stil my diep kwaad Hier binne my Al wie dit kan bedaar is jy Bring jou kalm om my Sy weet sy's die een vir my Sy's belangrik soos die reën vir my My dorre grond word geseën vir my Daar raak sy 'n blom Met die eerste aanraking van die son Wat uit die horison uit kom Ek wil oud word saam met jou my blom Ek wil jou hand verder vashou Terwyl ons saam kreukel met tyd Die kyk uit die ruit Hoe die wêreld beweeg Te vinnig te vergeefs Sy weet sy's die een vir my Sy's belangrik soos die reën vir my My dorre grond word geseën vir my Daar raak sy 'n blom Met die eerste aanraking van die son Wat uit die horison uit kom Ek wil oud word saam met jou Ek wil jou hand verder vashou Terwyl ons saam kreukel met tyd Die kyk by die ruit Hoe die wêreld beweeg Te vinnig te vergeefs
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out