Lyrics

BITTERMAAN Die reën raas harder as die lugverwarmer Toemaar, toemaar, toe Ek het blomme gekoop Die woude roer, die water roei verwaarloos Toemaar, toemaar, toe Dit is stil in die huis En eks veilig onder jou plafon Met jou vreemde klanke En jou vreemde son Ek is broos soos die waarheid vir ʼn leun Sê my waar is jou verliefde heen En ek sukkel om te staan Ek skree jou naam Bittermaan Hierdie mense volg my waar ek gaan Bittermaan Waar's jy nou? Bittermaan Hoor jy dis ek Ek het vergeet hoe om te dans Maar ek kan dryf As jy nie op my voete staan nie Die buite-fokus reën maak patrone op die venster Verdwaalde druppels ek is een Maar jy nie
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out