Music Video

Ou Bande
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Piano
Albertus van der Merwe
Albertus van der Merwe
Background Vocals
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Drums
Christiaan von Wielligh
Christiaan von Wielligh
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Songwriter
Albertus van der Merwe
Albertus van der Merwe
Arranger
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Composer
Christiaan von Wielligh
Christiaan von Wielligh
Arranger

Lyrics

Ek hoor jou soms as ek wakker word Ek hoor jou dronk skaterlag Ek het jou aftershave in my boks gehou Jammer om te sê dit was goedkoop kak Dit sou beter gewees het om jou hier te hê Die vyand het ons uitoorlê Maar ons is nog nie dood nie Net opgefok Dis seker iets wat jy sou sê Al die lang strande Al die goue jare Het jy nou bree vlerke Het jy nog maer hande? Jy was ou bande Op die pad na someraande Hulle maak nie meer mans Soos die man wat moes wees nie Ek het uiteindelik ook 'n kind gekry Ons het amper na jou vernoem Vir 'n oomblik lank gedink dis jy As 'n pa moet ek beter doen Ek sien jou nog as ek my bril afhaal Agter ver in die groot skare Het jy die duiwel toe gaan afbetaal Die son is vuur in jou hare Op die lang strande Op die goue jare Het jy nou breë vlerke Het jy nog maer hande Jy was ou bande Op die pad na someraande Hulle maak nie meer mans Soos die man wat jy moes wees nie
Writer(s): Albertus Van Der Merwe, Christiaan Von Wielligh, Daniël Du Toit, Johan Moskou Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out