Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Performer
Albertus van der Merwe
Background Vocals
Johan Moskou du Toit
Drums
Jodi Jantjies
Background Vocals
Daniël du Toit
Piano
Christiaan von Wielligh
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Albertus van der Merwe
Arranger
Johan Moskou du Toit
Composer
Daniël du Toit
Songwriter
Christiaan von Wielligh
Arranger
Lyrics
Ek was ne'entien jaar oud
En bruingebrand in die son
Jy was net uit die skool
En jou hare strale van God
Mens hoop en mens bid
Maar jou kinders brand in die son
Ek wonder wie ek al verraai het
Daar's kere wat ek dit bedoel het
Ek wens ek kon daar wees
Ek wens ek het jou dan al uit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou
Wat van nou?
Wat van nou?
Ons het ouer geword
En my krake wys in die son
Daar's nog jonk in jou oë
Maar ek kon nog nooit daaraan vat nie
Mens hoop en mens bid
Maar jou kinders praat namens God
Ek wonder wat ons moes geleer het
Wat ek gevat het as ek moes gegee het
Wat van nou? ooh, wat van nou?
Ek wens ek kon daar wees
Ek wens ek het jou dan al uit kom haal
Ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou
Writer(s): Albertus Van Der Merwe, Christiaan Von Wielligh, Daniël Du Toit, Daniël Du Toit (songwriter), Johan Moskou Du Toit
Lyrics powered by www.musixmatch.com