Lyrics

Daar kom 'n rustigheid oor my Soos 'n afperiode Of na die opgooi Die son as jy alleen is Die see as jy stukkend is Ek dink dis wat ons kry Voor jy sag word Voor jy ophou skop Ek het gehoop vir vrede 'n hangmat oor my uitgebrande lewe Ek sien jou in wonderwerke Ek sien jou in die uitgebrande Berge Daar lê 'n wereld tussen ons En hulle steek kerse aan Maak asof ons aan kan gaan Kom ons sê dat ek okay is Dat jou flikkering 'n boodskap is Ek dink aan jou sekondes hier Voor ek sag word Voor ek ophou skop Ek het gehoop vir vrede 'n hangmat oor my uitgebrande lewe Ek sien jou in wonderwerke Ek sien jou in die uitgebrande Berge Ek het jou soos my swaard van been In die doderyk ingedra, alleen Ek weet daar is baie van ons, maar Ooh, ooh Ooh, ooh Ek het jou soos 'n boot van been Tot die bodem van brein gesink Ek weet daar's baie van ons, maar Ooh, ooh Ooh, ooh Ek het gehoop vir vrede 'n hangmat oor my uitgebrande lewe Ek sien jou in wonderwerke Ek sien jou in die uitgebrande Berge
Writer(s): Albertus Van Der Merwe, Christiaan Von Wielligh, Daniël Du Toit, Daniël Du Toit (songwriter), Johan Moskou Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out