Music Video

Spoegwolf - Woud (Official)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Guitar
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Guitar
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Bass
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Composer
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Composer
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Composer
Spoegwolf
Spoegwolf
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Spoegwolf
Spoegwolf
Producer

Lyrics

Maak die deur oop Sit die lig aan Jy's die hitte in hierdie huis Bel my broers ook Sê ek's veilig Ons het te lank op die veld gebly Ek was 'n kind in die straatlig Daar was zombies in die strate Jy was hoog in jou kamer Met daai borsel in jou hare Nou's ons dertig jaar oud Met 'n huis in 'n woud Ons stap ons honde waar die son bars Ek onthou soms die kind Wat gedroom het oor jou En al daai wonde word geheime Geheime dwaal aan ons lywe Bring jou denim Bring jou vlerke Ek wil gaan waar die klowe skeur Hou die stuurwiel Hou my hart ook Dalk is om oor te gaan Die beste weg deur Ek was 'n kind op my bergfiets Ons kon vlieg met die stroompies Jy't gaan stap in die berge Met daai briewe van jou pa-hulle Nou's ons dertig jaar oud Met 'n huis in 'n woud Ons stap ons honde waar die son bars Ek onthou soms die kind Wat gedroom het oor jou En al daai wonde word geheime Geheime dwaal aan ons lywe Nou's ons dertig jaar oud Met 'n huis in 'n woud Ons stap ons honde waar die son bars Ek onthou soms die kind Wat gedroom het oor jou En al daai wonde word geheime Geheime dwaal aan ons lywe Aan ons lywe, ooh Aan ons lywe, ooh Ooh, ooh
Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out