Music Video

Waar Jou Huis Is
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Performer
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Performer
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Performer
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Songwriter
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Songwriter

Lyrics

Sal ons nog saam Daar vêr oor die see Na die seile soos syker Agter die dyne Sing Ek het verdwaal Ek sê graag vir myself Dat ons is waar ons hoort Dat ons vind wat nog oor is Van onsself In ons ander Helfdes In ons ander helfdes Kan jy onthou Of ek goed was vir jou Of my woorde beloftes Betekenis hou Selfs nou In die onsekerheid Sê ek graag vir myself Dat ons is waar ons hoort Dat ons vind wat nog oor is Van onsself In ons ander Helfdes In ons ander helfdes Is jou hart weer Is jou hart Waar jou huis is Moet jou doel wees Met wie jy bedoel wees Om te wees Is jou hart weer Is jou hart Waar jou huis is Moet jou doel wees Met wie jy bedoel wees Om te wees Sal ons nog saam Daar vêr oor die see Na die seile soos syker Agter die dyne Sing
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out