Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
Jedd Kossew
Jedd Kossew
Performer
Richard Onraet
Richard Onraet
Performer
Rudolf Willemse
Rudolf Willemse
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Jedd Kossew
Jedd Kossew
Songwriter
Richard Onraet
Richard Onraet
Songwriter
Rudolf Willemse
Rudolf Willemse
Songwriter

Lyrics

Ons is robotte Ingesuig Onnodig Ons eet die algoritme-ontbyt Oorbodig Ons is saam Maar alleen Afgesluit In roetine Ons is die pad byster Ons is reaksie Sonder aksie Ons is plastiek Ons is die vullishoop Ons is die begin van die einde Ons is die begin van die einde Die gebreekte hart wat moet beter word Ons is slawerny Vasgebind Besete Ons is globale verwarming en ons is Vergete Ons is die merk van die dier Ons is skepties Die sage Legende 'N mite Ons is sameswering Ons maak seer en Ons wil oor als regeer Ons is die begin van die einde Ons is die begin van die einde Die gebreekte hart wat moet beter word Ons is die begin van die einde Ons is die begin van die einde Die gebreekte hart wat moet beter word Ons gebreekte hart Ons moet beter word Ons is die begin van die einde Ons is die begin van die einde Die gebreekte hart wat moet beter word Ons is die begin van die einde Ons is die begin van die einde Die gebreekte hart wat moet beter word Ons gebreekte hart Ons moet beter word Ons gebreekte hart Ons moet beter word Ons is die gat waarin dit als verdwyn Die virus wat donkerte versprei Ons is die pyn Die droogte Die hongersnood Die gebreekte hart wat moet beter word
Writer(s): Francois Badenhorst, Jedd Kossew, Richard Onraet, Rudolf Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out