Music Video

Hanne
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Kramer
David Kramer
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter

Lyrics

Kyk die hanne die, die twee hanne van my Wa' het ek die twee hanne gekry Kyk die hanne die, die twee hanne van my Die hanne raak oud, maar is nog nie fout Met die hanne van 'n ouman Jannie Kyk die hanne die, hulle't hard gewerk Grootmaak hanne die, kan bid innie kerk Kyk die hanne die hulle't te lank gewerk Die hanne is hard, die hanne kan sla't Die hanne van 'n ouman Jannie Lalalala lalalalala lalalalala lalalalala Kyk die palms van my was mos nooit vol geld Hier loop die toekoms verby, dis paadjies deurie veld Kyk die hanne van my, hulle ken net nie geld Klop aan die deure, dis net ons bure Die hanne van 'n ouman Jannie Kyk die hanne die, die twee hanne van my In my jonge dae het hulle lekker baklei Kyk die hanne die, die twee hanne van my Die hanne regeer, het hulle gestreel Die hanne van 'n ouman Jannie Die hanne van 'n ouman Jannie Die hanne van 'n ouman Jannie Die hanne van 'n ouman Jannie
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out