Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Kramer
David Kramer
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Songwriter
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Songwriter

Lyrics

O Lenie Lenie jou liefde dit trek my nes n tou kom nou kom nou kom nou Lenie ek wil jou vas hou ek wil jou vas hou jou kleertjies en jou houding is so reg na my sin Weet jy weet jy weet jy Lenie hoe ek jou bemin hoe ek jou bemin Drie kelkies wyne Dan sê hy jy is syne Daar's soet wyn en daar's suur wyn Lenie ag proe tog aan myne oo proe tog aan myne musiek oo Lenie, Lenie jou liefde maak laat my Hart gaat staan kyk hoe rol my trane Lenie nes water van n kraan nes water van n kraan o Lenie Lenie hier sit ekke nou my kop so tussen my kniee Lenie Lenie net jy kan my trane weg vee my trane weg vee drie kelkies wyne dan sê hy jy is syne daar's soet wyn en daar's suur wyn Lenie ag proe tog aan myne oo proe tog aan myne musiek oo Lenie Lenie jou liefde dit trek my nes n tou kom nou kom nou kom nou kom nou Lenie ek wil jou vas hou ek wil jou vas hou musiek
Writer(s): David Kramer, Albertus Van Der Merwe, Daniel Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out