Music Video

Boggom En Voertsek
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Kramer
David Kramer
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter

Lyrics

In 'n boesmanlandse dorpie, ry n vaal ou Pontiac Voor sit ou Boggom, en agter sit Voertsek Boggom dra blou jannasie en 'n tiervel om sy hoed Op sy frokkie staan daar groot geskryf Kentucky is vingerlek goed Boggom bestuur die Pontiac, so lekker op sy gemak Sy een poot op die stuurwiel, die anner poot oppie dak Voertsek is opgewonde, hy sluk aan sy kannetjie wyn Hy sê: " Boggom gee nog vet ou pel dat die naaldjie daar verdwyn - yeah" Boggom en Voertsek, hulle ry daai Pontiac Deur die Versveld vlaktes, dat die stoffies 'n daar so trek Voertsek van der Merwe, ou Boggom Bobbejaan Man hulle is legendes, oral waar hul gaan - hay Daar in die Hantam wereld, by die Boegoebossie fees Ou Boggom trap die petrol, hulle gons die dorpies deur Hulle skree daar met die teerpad af, in die rigting van die Kaap Ou Boggom is so ewe casual, hy bly net aan die gaap Maar Voertsek se oë is piering groot, lyk nes 'n oupa uil Hy sien nie vir Jakkals Bloubaadjie, wat daar agter die bossie skuil En ou Jakkals sit hul agterna, die vet is in die vuur En hy jaag hul daar van Garies, tot onder in Napier Boggom en Voertsek, hulle ry daai Pontiac Deur die Versveld vlaktes, dat die stoffies 'n daar so trek Voertsek van der Merwe, ou Boggom Bobbejaan Man hulle is legendes, oral waar hul gaan Met die hulp van ou Varkie Vaalpens, het ou Jakkals vir hulle gevang Hulle is ver van die Sandveld vlakte, en die Hantam berg se gang Hulle sit daar agter in die police-van, ou Jakkals en Varkie voor Hulle loer deur die tralies, met groot wit piering oë Ja, die twee het daar gesit, in die tronk op Napier Ou Voertsek vir drie maande, en ou Boggom somme vier Ja, die twee van hul het saam gejol, waar die Hantam wereld strek Ek hoor Boggom is nou lid van die dorpsraad En Voertsek, ag hy's lankal vrek Boggom en Voertsek, hulle ry daai Pontiac Deur die Versveld vlaktes, dat die stoffies 'n daar so trek Voertsek van der Merwe, ou Boggom Bobbejaan O, hulle is legendes, oral waar hul gaan
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out