Music Video

Jan Rhaap - Elmboog Na Bo
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Rhaap
Jan Rhaap
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Rhaap
Jan Rhaap
Songwriter

Lyrics

Manne kom sit in 'n kring Ons moet praat oor 'n lelike ding Daar's 'n pel van ons julle almal ken hom mos Hy drink nou wragtag gin Hy speel nog Superbru Maar wag hier's nog 'n clue Hy's groot gebou, hy's 'n lekker ou Op sy arm staan I love you Kyk hom in die oë elmboog na bo Gee hom 'n Olof en ys Al raak hy dof en grys Trap daai proppie, gooi daai doppie Ek's bang ek het jou, ek het jou verloor Gee hom 'n Olof en ys En wys hom met die vuis Skink daai glasie en moenie raas nie Het jy my roep stem, my roep stem gehoor? Ek sal hom moet gaan vra Is hy kwaad vir iemand daar? By die mans apteek, dis week vir week Wat hy nou gin rond dra Ek weet hy sukkel soms Met harde hout maar ons Is hier vir hom as hy wil praat Oor wat hy nou moet maak Kyk hom in die oë elmboog na bo Gee hom 'n Olof en ys Al raak hy dof en grys Trap daai proppie, gooi daai doppie Ek's bang ek het jou, ek het jou verloor Gee hom 'n Olof en ys En wys hom met die vuis Skink daai glasie en moenie raas nie Het jy my roep stem, my roep stem gehoor? Gee hom 'n Olof en ys Al raak hy dof en grys Trap daai proppie, gooi daai doppie Ek's bang ek het jou, ek het jou verloor Gee hom 'n Olof en ys En wys hom met die vuis Skink daai glasie en moenie raas nie Het jy my roep stem, my roep stem gehoor?
Writer(s): Jan Rhaap Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out