Lyrics

Dood voor die oë Soos my oë droom en deur jou kan skeer Al daal die wind rond Om ons van mekaar los te bind Sal ons kan styg uit die middelmaat En weer skuiling by mekaar gaan vind? In buitekant straat dra ek volgelaai tog swak aan jou Jy breek alles voor my af en verwag Laaie vol verlede gaan uit die stilte opstaan Langs laatnag strate kan jy my red Jou asem bloei deur draaie en dale My toekoms vol berge word jou bierman Wat nog dapper gesels Saam met onkruit langs die paaie Ek blameer winter vir die rugbreek En jy, die vervelige seisoen Ons het dit Ons het dit oordoen
Writer(s): Stefan Vivier Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out