Lyrics

Van tyd tot tyd word dit net jy Wat jou half hier en half weg Van die huis af sien Voor jy bestaan het Het alles wat verwelk is Vir hulle ook bestaan Soos wat ek dit verstaan het Soos wat ek dit verstaan Is daar 'n heen en weer geslanery tussen jou en die nag Afrika is groot Daar is genoeg plek om almal se kinderdae te begrawe Leer my ontslae raak van jou Deur gister se heinings van erwe vol rondlê speelgoed In vuil, verligte strate Wat nogsteeds gedaan lyk Alles is klaar so Eens bewaarde rondloop kinders Leer net van speel-speel hoop Alles is klaar so Is daar 'n heen en weer geslanery tussen jou en die nag Afrika is groot Daar is genoeg plek om almal se kinderdae te begrawe Leer my ontslae raak van jou Geraamtes, jou kas en al die gedaantes Wat in elke deel van jou voorgee inpas
Writer(s): Stefan Vivier Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out