Music Video

God Van Wonders (feat. Morné Oosthuizen)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Revelation Enterprises
Revelation Enterprises
Performer
Doxa Deo
Doxa Deo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Arno van Wyk
Arno van Wyk
Songwriter
Reinhardt Smit
Reinhardt Smit
Songwriter

Lyrics

Vrees, skuld, weg in 'n oomblik elke Berg, bult, U bly teenwoordig God van wonders, vrede is U naam Bloed, kruis, bring my die lewe soos die Grond druis, vryheid vir ewig God van wonders, heilig is U naam Elke knie sal buig Heilig is U naam Elke hart sal juig Ewig is U naam Laat my lewe getuig Heilig is U naam Goed, seën, spreek U oor lewens en U Hoop, reën, daar waar dit droog is God van wonders, heerlik is U naam U Gees, krag vloei deur my are Ek's U kind, U prag, sout van die aarde God van wonders, heilig is U naam Elke knie sal buig Heilig is U naam Elke hart sal juig Ewig is U naam Laat my lewe getuig Heilig is U naam Oor my lewe, reën genade U's die bron van vrede in my In my wêreld, skyn U helder U's die lig wat my die pad wys Oor my lewe, reën genade U's die bron van vrede in my In my wêreld, skyn U helder U's die lig wat my die pad wys U is God van wonders Ewig is U naam Elke knie sal buig Heilig is U naam Elke hart sal juig Ewig is U naam Laat my lewe getuig Heilig is U naam Heilig is U naam Heilig is U naam Heilig is U naam
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out